Die afgelope drie maande was ons lewens as verbruikers, werkers, broodwinners en ons skoolgaande en tersiêre studente oornag versteur deur die onbekende en gevreesde Corona – virus pandemie. Die “lockdown” is so ‘n drastiese aanpassing, dat ons gesukkel het om gewoond te raak aan die idee om heeltyd binneshuis te wees, nie toegelaat te word