fbpx

0211005451

info@debtcenter.co.za

Eatrific4all - Food Socks

Debt Centre se finansiële sakrekenaar toepassing gee sukkelende verbruikers weer hoop

Debt Centre

Die afgelope drie maande was ons lewens as verbruikers, werkers, broodwinners en ons skoolgaande en tersiêre studente oornag versteur deur die onbekende en gevreesde Corona – virus pandemie. Die “lockdown” is so ‘n drastiese aanpassing, dat ons gesukkel het om gewoond te raak aan die idee om heeltyd binneshuis te wees, nie toegelaat te word […]

error: Content is protected !!